top of page

MARKBULLE

Die nagevolge van die bul wat jy koop, gaan nog vir jare in die toekoms in jou trop gevoel word. As hy 'n goeie keuse is, gaan sy dogters deel raak van jou kuddekoeie en sy seuns deel van jou genetika, dus deel van jou toekomstige wins. Koop slim!

​

2021 BESKIKBAAR

  • Somer 2018 kalfseisoen se bulle.

  • 3 jaar oud

  • Mark gereed van die veld af

  • Getoets vir vrugbaarheid en trig

Kliek op foto vir volledige foto

SOLD

  • Winter 2018 kalfseisoen se bulle.

  • 2.5 jaar oud

  • Mark gereed van die veld af

  • Getoets vir vrugbaarheid en trig

Kliek op foto vir volledige foto

SOLD

  • Somer 2017 kalfseisoen se bulle.

  • 2.5 jaar oud

  • Mark gereed van die veld af

  • Getoets vir vrugbaarheid en trig

Kliek op foto vir volledige foto

bottom of page