top of page

GRASSAAD

Herman is 'n geregistreerde grassaad verkoper en lid van SANSOR. Smutsvinger- (Digitaria eriantha) en Eragrostis- (Oulandsgras) grassaad beskikbaar met uitnemende ontkieming en suiwerheid. Saadmonsters getrek uit lotte en getoets deur 'n geregistreerde laboratorium. Ons lewer aan alle saad maatskappye sowel as direk aan die boer wat nuwe aangeplante weidings wil vestig.

kliek op foto vir volledige foto

bottom of page