top of page

DAG TOT DAG BEDRYWE

Soos enige boerdery is daar altyd werk wat gedoen moet word, maar met 'n doelgerigte span is dit elke dag moontlik. Wilbonei se gemiddelde dragtigheid is al vir die afgelope 3 jaar bo 90%, met vanjaar sin 94%. dragtighede gedoen deur Michiel de Jager - 082 820 5921

kliek op foto vir volledige foto

bottom of page